1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
179
180
181
182
183
184
185
186
187
188
189
190
191
192
193
194
195
196
197
198
199
200
201
202
203
204
205
206
207
208
209
210
211
212
213
214
215
216
217
218
219
220
221
222
223
224
225
226
227
228
229
230
231
232
233
234
235
236
237
238
239
240
241
242
243
244
245
246
247
248
249
250
251
252
253
254
255
256
257
258
259
260
261
262
263
264
265
266
267
268
269
270
271
272
273
274
275
276
277
278
279
280
281
282
283
284
285
286
287
288
289
290
291
292
293
294
295
296
297
298
299
300
301
302
303
304
305
306
307
308
309
310
311
312
313
314
315
316
317
318
319
320
321
322
323
324
325
326
327
328
329
330
331
332
333
334
335
336
337
338
339
340
341
342
343
344
345
346
347
348
349
350
351
352
353
354
355
356
357
358
359
360
361
362
363
364
365
366
367
368
369
370
371
372
373
374
375
376
377
378
379
380
381
382
383
384
385
386
387
388
389
390
391
392
393
394
395
396
397
398
399
400
401
402
403
404
405
406
407
408
409
410
411
412
413
414
415
416
417
418
419
420
421
422
423
424
425
426
427
428
429
430
431
432
433
434
435
436
437
438
439
440
441
442
443
444
445
446
447
448
449
450
451
452
453
454
455
456
457
458
459
460
461
462
463
464
465
466
467
468
469
470
471
472
473
474
475
476
477
478
479
480
481
482
483
484
485
486
487
488
489
490
491
492
493
494
495
496
497
498
499
500
501
502
503
504
505
506
507
508
509
510
511
512
513
514
515
516
517
518
519
520
521
522
523
524
525
526
527
528
529
530
531
532
533
534
535
536
537
538
539
540
541
542
543
544
545
546
547
548
549
550
551
552
553
554
555
556
557
558
559
560
561
562
563
564
565
566
567
568
569
570
571
572
573
574
575
576
577
578
579
580
581
582
583
584
585
586
587
588
589
590
591
592
593
594
595
596
597
598
599
600
601
602
603
604
605
606
607
608
609
610
611
612
613
614
615
616
617
618
619
620
621
622
623
624
625
626
627
628
629
630
631
632
633
634
635
636
637
638
639
640
641
642
643
644
645
646
647
648
649
650
651
652
653
654
655
656
657
658
659
660
661
662
663
664
665
666
667
668
669
670
671
672
673
674
675
676
677
678
679
680
681
682
683
684
685
686
687
688
689
690
691
692
693
694
695
696
697
698
699
700
701
702
703
704
705
706
707
708
709
710
711
712
713
714
715
716
717
718
719
720
721
722
723
724
725
726
727
728
729
730
731
732
733
734
735
736
737
738
739
740
741
742
743
744
745
746
747
748
749
750
751
752
753
754
755
756
757
758
759
760
761
762
763
764
765
766
767
768
769
770
771
772
773
774
775
776
777
778
779
780
781
782
783
784
785
786
787
788
789
790
791
792
793
794
795
796
797
798
799
800
801
802
803
804
805
806
807
808
809
810
811
812
813
814
815
816
817
818
819
820
821
822
823
824
825
826
827
828
829
830
831
832
833
834
835
836
837
838
839
840
841
842
843
844
845
846
847
848
849
850
851
852
853
854
855
856
857
858
859
860
861
862
863
864
865
866
867
868
869
870
871
872
873
874
875
876
877
878
879
880
881
882
883
884
885
886
887
888
889
890
891
892
893
894
895
896
897
898
899
900
901
902
903
904
905
906
907
908
909
910
911
912
913
914
915

# UTF-8 test:äëïöü
# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
# Kobus Venter <[email protected]>, 2005.
# Frikkie Thirion <[email protected]>, 2005.

msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: tdmconfig stable\n"
"POT-Creation-Date: 2018-12-10 03:08+0100\n"
"PO-Revision-Date: 2005-11-25 23:56+0200\n"
"Last-Translator: Kobus Venter <[email protected]>\n"
"Language-Team: AFRIKAANS <[email protected]>\n"
"Language: \n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"
#: _translatorinfo:1
msgid ""
"_: NAME OF TRANSLATORS\n"
"Your names"
msgstr "Kobus Venter"
#: _translatorinfo:2
msgid ""
"_: EMAIL OF TRANSLATORS\n"
"Your emails"
msgstr "[email protected]"
#: background.cpp:47
msgid "E&nable background"
msgstr "Aktiveer agtergrond"
#: background.cpp:49
msgid ""
"If this is checked, TDM will use the settings below for the background. If "
"it is disabled, you have to look after the background yourself. This is done "
"by running some program (possibly xsetroot) in the script specified in the "
"Setup= option in tdmrc (usually Xsetup)."
msgstr ""
"Indien gekies, sal TDM die onderstaande instellings vir die agtergrond "
"gebruik. indien dit afgeskakel is moet jy self die agtergrond opstel. Dit "
"word gedoen deur 'n programme te hardloop (moontlik 'xsetroot') in die skrip "
"soos gespesifiseer in die Setup= opsies in tdmrc (gewoonlik Xsetup)."
#: main.cpp:67
msgid ""
"%1 does not appear to be an image file.\n"
"Please use files with these extensions:\n"
"%2"
msgstr ""
"%1 blyk nie 'n beeld lêer te wees nie.\n"
"Gebruik asseblief lêers met hierdie agtervoegsel:\n"
"%2"
#: main.cpp:88
msgid "kcmtdm"
msgstr "kcmtdm"
#: main.cpp:88
msgid "TDE Login Manager Config Module"
msgstr "TDE Aanteken Bestuurder Opstel Module"
#: main.cpp:90
msgid "(c) 1996 - 2005 The TDM Authors"
msgstr "(c) 1996 - 2005 Die TDM Outeure"
#: main.cpp:92
msgid "Original author"
msgstr "Oorspronklike outeur"
#: main.cpp:94
msgid "Current maintainer"
msgstr "Huidige onderhouer"
#: main.cpp:96
msgid ""

Login Manager
In this module you can configure the various aspects "
"of the TDE Login Manager. This includes the look and feel as well as the "
"users that can be selected for login. Note that you can only make changes if "
"you run the module with superuser rights. If you have not started the TDE "
"Control Center with superuser rights (which is absolutely the right thing to "
"do, by the way), click on the Modify button to acquire superuser "
"rights. You will be asked for the superuser password.
Appearance
On "
"this tab page, you can configure how the Login Manager should look, which "
"language it should use, and which GUI style it should use. The language "
"settings made here have no influence on the user's language settings."

Font
Here you can choose the fonts that the Login Manager should use "
"for various purposes like greetings and user names.
Background
If "
"you want to set a special background for the login screen, this is where to "
"do it.
Shutdown
Here you can specify who is allowed to shutdown/"
"reboot the machine and whether a boot manager should be used.
Users</"
"h2>On this tab page, you can select which users the Login Manager will offer "
"you for logging in.
Convenience
Here you can specify a user to be "
"logged in automatically, users not needing to provide a password to log in, "
"and other convenience features.
Note, that these settings are security "
"holes by their nature, so use them very carefully."
msgstr ""

Aanteken Bestuurder
In hierdie module kan jy die verskillende "
"aspekte van die TDE aanteken bestuurder wysig. Hierdie sluit die 'voel en "
"kyk' in asook die gebruikers wat gekies kan word om aan te teken. Jy kan "
"slegs veranderinge aanbring indien jy die module hardloop met Super "
"Gebruiker regte (wat, tussen hakkies, die regte manier is om dit te doen.) "
"Indien jy die TDE Beheer Sentrum nie begin het met supergebruiker regte nie, "
"kliek nou op die Verander knoppie om die nodige regte te bekom. Jy "
"sal gevra word om die super gebruiker wagwoord in te sleutel.
Voorkoms</"
"h2> In hierdie bladsy kan jy die aansig, watter taal om te gebruik, en "
"watter GUI styl die Aanteken Bestuurder moet gebruik stel. Die Taal "
"stellings het geen invloed op die gebruikers se taal voorkeure nie, "
"aangesien dit geaktiveer word tydens die aanteken prosedure.
Skriftipe</"
"h2>Hier kan jy kies watter lettertipe die Aanteken Bestuurder moet gebruik "
"vir verskillende opsies soos groete boodskappe en gebruiker name."

Agtergrond
Indien jy 'n spesifieke agtergrond vir die aanteken skerm "
"wil opstel, moet jy dit hier doen.
Afskakel
Hier kan jy spesifiseer "
"wie die rekenaar mag afskakel / herlaai en of 'n laai bestuurder gebruik "
"moet word.
Gebruikers
Hier kan jy merk watter gebruikers deur die "
"Aanteken Bestuurder aangedui moet word om aan te teken.
Gerief
Hier "
"kan jy aandui watter geruiker automaties mag aanteken, watter nie 'n "
"wagwoord nodig het om aan te teken nie, en ander gerieflikheids items."

Let daarop dat hierdie stellings sekuriteits gate skep weens hulle "
"natuur - gebruik dit baie versigtig."
#: main.cpp:192
msgid "A&ppearance"
msgstr "Voorkoms"
#: main.cpp:196
msgid "&Font"
msgstr "Skrif tipe"
#: main.cpp:200
msgid "&Background"
msgstr "Agtergrond"
#: main.cpp:204
msgid "&Shutdown"
msgstr "Afskakel"
#: main.cpp:208
msgid "&Users"
msgstr "Gebruikers"
#: main.cpp:216
msgid "Con&venience"
msgstr "Gerief"
#: tdm-appear.cpp:65
#, fuzzy
msgid "Appearance"
msgstr "Voorkoms"
#: tdm-appear.cpp:77
msgid "&Greeting:"
msgstr "Groet:"
#: tdm-appear.cpp:82
msgid ""
"This is the \"headline\" for TDM's login window. You may want to put some "
"nice greeting or information about the operating system here.
TDM will "
"substitute the following character pairs with the respective contents:"

%d -> current display

%h -> host name, possibly with "
"domain name

%n -> node name, most probably the host name without "
"domain name

%s -> the operating system

%r -> the operating "
"system's version

%m -> the machine (hardware) type

%% -> a "
"single %

msgstr ""
"Hierdie is die \"opskrif\" vir TDM se aanteken venster. Jy mag dalk 'n "
"oulike groete boodskap of inligting rakende die beheer stelsel hier invoeg."

TDM sal die volgende karakterstelle met die ooreenstemmende inhoud "
"vervang:

%d -> HUIDige skerm

%h -> bediener naam, "
"waarskynlik tesame met domein naam

%n -> rekenaar naam, waarskynlik "
"die bedienr naam sonder die domain naam

%s -> die beheer stelsel</"
"li>
%r -> die weergawe van die beheer stelsel

%m -> die rekenaar "
"tipe (hardeware)

%% -> 'n enkel %

#: tdm-appear.cpp:101
msgid "Logo area:"
msgstr "Embleem area:"
#: tdm-appear.cpp:105
msgid ""
"_: logo area\n"
"&None"
msgstr "Geen"
#: tdm-appear.cpp:106
msgid "Show cloc&k"
msgstr "Vertoon horlosie"
#: tdm-appear.cpp:107
msgid "Sho&w logo"
msgstr "Vertoon embleem"
#: tdm-appear.cpp:119
msgid ""
"You can choose to display a custom logo (see below), a clock or no logo at "
"all."
msgstr ""
"Jy kan kies om pasmaak embleem te vertoon (sien onder), 'n horlosie of geen "
"embleem nie."
#: tdm-appear.cpp:125
msgid "&Logo:"
msgstr "Embleem:"
#: tdm-appear.cpp:135
msgid ""
"Click here to choose an image that TDM will display. You can also drag and "
"drop an image onto this button (e.g. from Konqueror)."
msgstr ""
"Kliek hier om 'n beeld te kies wat TDM sal vertoon. Jy kan ook 'n beeld trek "
"en laat val op hierdie knoppie (Bv. van Konqueror)."
#: tdm-appear.cpp:147
msgid "Position:"
msgstr "Posisie:"
#: tdm-appear.cpp:150
msgid "&X:"
msgstr "X:"
#: tdm-appear.cpp:157
msgid "&Y:"
msgstr "Y:"
#: tdm-appear.cpp:164
msgid ""
"Here you specify the relative coordinates (in percent) of the login dialog's "
"center."
msgstr ""
"Hier jy spesifiseer die koördinate van die aanteken dialoog boks se "
"sentrum."
#: tdm-appear.cpp:179
msgid "None"
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:180
msgid "Trinity compositor"
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:181
#, fuzzy
msgid "Compositor:"
msgstr "Posisie:"
#: tdm-appear.cpp:185
msgid ""
"Choose a compositor to be used in TDM. Note that the chosen compositor will "
"continue to run after login."
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:190 tdm-appear.cpp:203 tdm-users.cpp:84
msgid "<default>"
msgstr "<standaard>"
#: tdm-appear.cpp:193
msgid "GUI s&tyle:"
msgstr "GUI styl:"
#: tdm-appear.cpp:197
msgid "You can choose a basic GUI style here that will be used by TDM only."
msgstr "Jy kan 'n basiese GUI styl hier kies wat slegs deur TDM gebruik word."
#: tdm-appear.cpp:206
msgid "&Color scheme:"
msgstr "Kleur skema:"
#: tdm-appear.cpp:210
msgid "You can choose a basic Color Scheme here that will be used by TDM only."
msgstr ""
"Jy kan 'n basiese kleur skema hier kies wat slegs deur TDM gebruik word."
#: tdm-appear.cpp:216
msgid "No Echo"
msgstr "Geen Ego"
#: tdm-appear.cpp:217
msgid "One Star"
msgstr "Een Ster"
#: tdm-appear.cpp:218
msgid "Three Stars"
msgstr "Drie Sterre"
#: tdm-appear.cpp:219
msgid "Echo &mode:"
msgstr "Ego modus:"
#: tdm-appear.cpp:223
msgid ""
"You can choose whether and how TDM shows your password when you type it."
msgstr ""
"Jy kan kies of en hoe TDM jou wagwoord moet vertoon wanneer jy dit intik."
#: tdm-appear.cpp:229
msgid "Locale"
msgstr "Lokalisering"
#: tdm-appear.cpp:235
msgid "Languag&e:"
msgstr "Taal:"
#: tdm-appear.cpp:240
msgid ""
"Here you can choose the language used by TDM. This setting does not affect a "
"user's personal settings; that will take effect after login."
msgstr ""
"Hier kan jy die taal kies wat TDM gebruik. Hierdie stelling het geen invloed "
"op die gebruikers se persoonlike stellings nie; dit sal geaktiveer word na "
"aanteken."
#: tdm-appear.cpp:247
msgid "Secure Attention Key"
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:250
msgid "Enable Secure Attention Key"
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:258
msgid ""
"Secure Attention Key support is not available on your system. Please check "
"for the presence of evdev and uinput."
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:262
msgid ""
"Here you can enable or disable the Secure Attention Key [SAK] anti-spoofing "
"measure."
msgstr ""
#: tdm-appear.cpp:303
msgid "without name"
msgstr "naamloos"
#: tdm-appear.cpp:444
msgid ""
"There was an error loading the image:\n"
"%1\n"
"It will not be saved."
msgstr ""
"Daar was 'n fout tydens die laai van die beeld:\n"
"%1\n"
"Dit sal nie gestoor word nie."
#: tdm-appear.cpp:508 tdm-appear.cpp:568
#, fuzzy, c-format
msgid "Welcome to %n"
msgstr "Welkom by %s om %n"
#: tdm-appear.cpp:585
msgid ""

TDM - Appearance
Here you can configure the basic appearance of the "
"TDM login manager, i.e. a greeting string, an icon etc.
For further "
"refinement of TDM's appearance, see the \"Font\" and \"Background\" tabs."
msgstr ""

TDM - Voorkoms
Hier kan jy die basiese voorkoms van die TDM "
"aanteken bestuurder stel, soos 'n groete boodskap, 'n ikoon ens.
Vir "
"verdere vervyning van die TDM se voorkoms, sien die \"lettertipe\" en "
"\"agtergrond\" oortjies."
#: tdm-conv.cpp:47
msgid ""
"<qt>Attention!
Read help!</"
"font></qt>"
msgstr ""
"<qt>Aandag!
Lees help!</"
"center></qt>"
#: tdm-conv.cpp:51
msgid "Enable Au&to-Login"
msgstr "Aktiveer auto-aanteken"
#: tdm-conv.cpp:55
msgid ""
"Turn on the auto-login feature. This applies only to TDM's graphical login. "
"Think twice before enabling this!"
msgstr ""
"Skakel die auto-aanteken opsie aan. Dit is slegs van toepassing op TDM se "
"grafiese aanteken skerm. Dink twee keer voordat jy dit aanskakel!"
#: tdm-conv.cpp:62
msgid "Use&r:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-conv.cpp:68
msgid "Select the user to be logged in automatically."
msgstr "Kies die gebruiker wat automaties gaan aanteken."
#: tdm-conv.cpp:72
msgid ""
"_: delay\n"
"none"
msgstr "geen"
#: tdm-conv.cpp:73
msgid ""
"_: seconds\n"
" s"
msgstr " s"
#: tdm-conv.cpp:74
msgid "D&elay:"
msgstr "Vertraging:"
#: tdm-conv.cpp:78
msgid ""
"The delay (in seconds) before the automatic login kicks in. This feature is "
"also known as \"timed login\"."
msgstr ""
"Die vertraging (in sekondes) voordat die outomatiese aantekening begin. "
"Hierdie eienskap staan ook bekend as \"tydgebonde aanteken\"."
#: tdm-conv.cpp:82
msgid "P&ersistent"
msgstr "Aanhoudend"
#: tdm-conv.cpp:84
msgid ""
"Normally, automatic login is performed only when TDM starts up. If this is "
"checked, automatic login will kick in after finishing a session as well."
msgstr ""
"Gewoonlik gebeur outomatiese aanteken net as TDM begin. As hierdie opsie "
"gekies is, sal outomatiese aanteken ook gebeur wanneer 'n sessie klaar is."
#: tdm-conv.cpp:87
msgid "Loc&k session"
msgstr "Sluit sessie"
#: tdm-conv.cpp:89
msgid ""
"If checked, the automatically started session will be locked immediately "
"(provided it is a TDE session). This can be used to obtain a super-fast "
"login restricted to one user."
msgstr ""
"As hierdie gekies is, sal die sessie gesluit word sodra outomatiese aanteken "
"voltooi is."
#: tdm-conv.cpp:94
msgid "Preselect User"
msgstr "Vooraf gekiesde gebruiker"
#: tdm-conv.cpp:99
msgid ""
"_: preselected user\n"
"&None"
msgstr "Geen"
#: tdm-conv.cpp:100
msgid "Prev&ious"
msgstr "Vorige"
#: tdm-conv.cpp:101
msgid ""
"Preselect the user that logged in previously. Use this if this computer is "
"usually used several consecutive times by one user."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf wat laaste aangeteken het. Gebruik dit wanneer "
"dieselfde gebruiker paar kere na mekaar gaan aanteken."
#: tdm-conv.cpp:103
msgid "Specif&y"
msgstr "Spesifiseer"
#: tdm-conv.cpp:104
msgid ""
"Preselect the user specified in the combo box below. Use this if this "
"computer is predominantly used by a certain user."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf vanuit die onderstaaande kombinasie boks. Gebruik "
"dit wanneer dieselfde gebruiker merendeels aanteken."
#: tdm-conv.cpp:108
msgid "Us&er:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-conv.cpp:110
msgid ""
"Select the user to be preselected for login. This box is editable, so you "
"can specify an arbitrary non-existent user to mislead possible attackers."
msgstr ""
"Kies die gebruiker vooraf vir aanteken. Hierdie boks is redigeerbaar, sodat "
"'n nie-bestaande gebruiker gekies kan word, om aanvallers op 'n dwaalspoor "
"te bring."
#: tdm-conv.cpp:119
msgid "Focus pass&word"
msgstr "Fokus wagwoord"
#: tdm-conv.cpp:120
msgid ""
"When this option is on, TDM will place the cursor in the password field "
"instead of the user field after preselecting a user. Use this to save one "
"key press per login, if the preselection usually does not need to be changed."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal TDM die aanwyser op die wagwoord veld plaas in stede van "
"in die gebruiker veld, nadat 'n gebruiker vooraf gekies is. gebruik dit om "
"een sleuteldruk per aanteken sessie te spaar, indien die voorafgekose "
"gebruiker nie verander moet word nie."
#: tdm-conv.cpp:126
msgid "Enable Password-&Less Logins"
msgstr "Aktiveer Wagwoord-lose aanteken"
#: tdm-conv.cpp:129
msgid ""
"When this option is checked, the checked users from the list below will be "
"allowed to log in without entering their password. This applies only to "
"TDM's graphical login. Think twice before enabling this!"
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal gemerkte gebruikers toegelaat word om sonder 'n wagwoord "
"aan te teken. Hierdie is slegs van toepassing op die TDM se grafiese "
"aanteken skerm. Dink twee keer voordat jy dit aanskakel!"
#: tdm-conv.cpp:136
msgid "No password re&quired for:"
msgstr "Geen wagwoord benodig vir:"
#: tdm-conv.cpp:142
msgid ""
"Check all users you want to allow a password-less login for. Entries denoted "
"with '@' are user groups. Checking a group is like checking all users in "
"that group."
msgstr ""
"Merk alle gebruikers wat jy wil toelaat om sonder 'n wagwoord aan te teken. "
"Inskrywings wat met 'n '@' begin, is gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies "
"word alle lede van die groep ook gekies."
#: tdm-conv.cpp:147 tdm-shut.cpp:89
msgid "Miscellaneous"
msgstr ""
#: tdm-conv.cpp:149
msgid "Automatically log in again after &X server crash"
msgstr "Automaties aanteken wanneer X bediener omval"
#: tdm-conv.cpp:150
msgid ""
"When this option is on, a user will be logged in again automatically when "
"their session is interrupted by an X server crash; note that this can open a "
"security hole: if you use a screen locker than TDE's integrated one, this "
"will make circumventing a password-secured screen lock possible."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal 'n gebruiker waarvan die sessie onderbreek was deurdat X "
"bedieneromgeval het automaties ingelog word. Let daarop dat dit 'n "
"sekuriteits risiko skep: indien jy 'n skerm slot gebruik wat nie geintegreer "
"is met TDE nie, kan dit die oorbrugging van 'n wagwoord beskermde skerm slot "
"moontlik maak."
#: tdm-conv.cpp:157
msgid "Allow &Root Login"
msgstr ""
#: tdm-conv.cpp:158
msgid ""
"When set this allows root logins directly in TDM. This is discouraged by "
"some people. Use with caution."
msgstr ""
#: tdm-font.cpp:46
msgid "&General:"
msgstr "Algemeen"
#: tdm-font.cpp:49
msgid ""
"This changes the font which is used for all the text in the login manager "
"except for the greeting and failure messages."
msgstr ""
"Hierdie verander die lettertipe vir die teks wat gebruik word in die "
"aanteken bestuurder, uitsluitend die groete en fout boodskappe."
#: tdm-font.cpp:54
msgid "&Failures:"
msgstr "Foute:"
#: tdm-font.cpp:57
msgid ""
"This changes the font which is used for failure messages in the login "
"manager."
msgstr ""
"Hierdie verander die skriftipe wat gebruik word by die fout boodskappe in "
"die aanteken bestuurder."
#: tdm-font.cpp:62
msgid "Gree&ting:"
msgstr "Groet:"
#: tdm-font.cpp:65
msgid "This changes the font which is used for the login manager's greeting."
msgstr ""
"Hierdie verander die lettertipe vir die teks wat gebruik word in die "
"aanteken bestuurder, se groet boodskap."
#: tdm-font.cpp:70
msgid "Use anti-aliasing for fonts"
msgstr "Gebruik anti-gelykmaking vir skriftipes"
#: tdm-font.cpp:71
msgid ""
"If you check this box and your X-Server has the Xft extension, fonts will be "
"antialiased (smoothed) in the login dialog."
msgstr ""
"As jy hierdie boks merk en jou X-bediener het die Xft uitbreiding, sal "
"skriftipes gelyk (glad) gemaak word in die aanteken dialoog boks."
#: tdm-shut.cpp:48
msgid "Allow Shutdown"
msgstr "Laat Afskakel Toe"
#: tdm-shut.cpp:51
msgid "&Local:"
msgstr "Lokalisering:"
#: tdm-shut.cpp:52 tdm-shut.cpp:58
msgid "Everybody"
msgstr "Almal"
#: tdm-shut.cpp:53 tdm-shut.cpp:59
msgid "Only Root"
msgstr "Slegs Root"
#: tdm-shut.cpp:54 tdm-shut.cpp:60
msgid "Nobody"
msgstr "Niemand"
#: tdm-shut.cpp:57
msgid "&Remote:"
msgstr "Afgeleë:"
#: tdm-shut.cpp:62
msgid ""
"Here you can select who is allowed to shutdown the computer using TDM. You "
"can specify different values for local (console) and remote displays. "
"Possible values are:

Everybody: everybody can shutdown the "
"computer using TDM

Only root: TDM will only allow shutdown "
"after the user has entered the root password

Nobody: "
"nobody can shutdown the computer using TDM

msgstr ""
"Hier jy kan kies wie toegelaat word om die rekenaar af te skakel deur TDM. "
"Jy kan verskillende waardes spesifiseer vir plaaslike (konsole) en Afgeleë "
"vertoon. Moontlik waardes is:

Almal: Almal kan die rekenaar "
"afskakel deur TDM te gebruik

Slegs Root: TDM sal slegs "
"toelaat dat die rekenaar afgeskakel word nadat die gebruiker Root se "
"wagwoord ingesleutel het.

Niemand: Niemand kan die "
"rekenaar afskakel deur TDM te gebruik nie

#: tdm-shut.cpp:70
msgid "Commands"
msgstr "Opdragte"
#: tdm-shut.cpp:73
msgid "H&alt:"
msgstr "Stop:"
#: tdm-shut.cpp:76
msgid "Command to initiate the system halt. Typical value: /sbin/halt"
msgstr "Opdrag om die stelsel stop te inisieer. Tipiese waarde: /sbin/halt"
#: tdm-shut.cpp:81
msgid "Reb&oot:"
msgstr "Herlaai:"
#: tdm-shut.cpp:84
msgid "Command to initiate the system reboot. Typical value: /sbin/reboot"
msgstr ""
"Opdrag om die stelsel herlaai te inisieer. Tipiese waarde: /sbin/herlaai"
#: tdm-shut.cpp:92
msgid ""
"_: boot manager\n"
"None"
msgstr "Geen"
#: tdm-shut.cpp:93
msgid "Grub"
msgstr "Grub"
#: tdm-shut.cpp:95
msgid "Lilo"
msgstr "Lilo"
#: tdm-shut.cpp:97
msgid "Boot manager:"
msgstr "Boot bestuurder:"
#: tdm-shut.cpp:99
msgid "Enable boot options in the \"Shutdown...\" dialog."
msgstr "Aktiveer boot opsies in die \"Skakel af...\" dialoog."
#: tdm-shut.cpp:103
msgid "Restart X-Server with session exit"
msgstr ""
#: tdm-shut.cpp:105
msgid ""
"Whether the login manager should restart the local X-Server after a session "
"exit instead of resetting. Use this option when the X-Server leaks memory, "
"crashes the system on reset attempts, or otherwise exhibits display issues "
"or artifacts."
msgstr ""
#: tdm-users.cpp:81
#, c-format
msgid "Unable to create folder %1"
msgstr "Kan nie gids %1 skep nie"
#: tdm-users.cpp:88
msgid "System U&IDs"
msgstr "Stelsel UID's"
#: tdm-users.cpp:89
msgid ""
"Users with a UID (numerical user identification) outside this range will not "
"be listed by TDM and this setup dialog. Note that users with the UID 0 "
"(typically root) are not affected by this and must be explicitly hidden in "
"\"Not hidden\" mode."
msgstr ""
"Gebruikers met 'n UID (numeries gebruiker identifikasie) buite hierdie reeks "
"sal nie gelys word deur TDM en hierdie opstelling dialoog boks nie. Let "
"daaro dat Gebruikers met die UID 0 (tipies Root) word nie geaffekteer deur "
"hierdie nie en moet pertinent weg gesteek word in \"nie versteekte\" modus."
#: tdm-users.cpp:94
msgid "Below:"
msgstr "Onderste:"
#: tdm-users.cpp:101
msgid "Above:"
msgstr "Boonste:"
#: tdm-users.cpp:109
msgid "Users"
msgstr "Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:112
msgid "Show list"
msgstr "Vertoon lys"
#: tdm-users.cpp:113
msgid ""
"If this option is checked, TDM will show a list of users, so users can click "
"on their name or image rather than typing in their login."
msgstr ""
"Wanneer gekies, sal TDM 'n lys vertoon van alle gebruikers, sodat die "
"gebruikers op hulle name of beelde kan kliek eerder as om hulle name te tik "
"wanneer hulle aanteken."
#: tdm-users.cpp:115
msgid "Autocompletion"
msgstr "Automatiese Voltooiing"
#: tdm-users.cpp:116
msgid ""
"If this option is checked, TDM will automatically complete user names while "
"they are typed in the line edit."
msgstr ""
"As hierdie opsie gekies is, sal TDM name automaties voltooi terwyl dit in "
"die redigeer lyn ingetik word."
#: tdm-users.cpp:118
msgid "Inverse selection"
msgstr "Verander Keuse"
#: tdm-users.cpp:119
msgid ""
"This option specifies how the users for \"Show list\" and \"Autocompletion\" "
"are selected in the \"Select users and groups\" list: If not checked, select "
"only the checked users. If checked, select all non-system users, except the "
"checked ones."
msgstr ""
"Hierdie opsie spesifiseer hoe die gebruikers vir \"Toon lys\" en "
"\"Automatiese voltooiing\" gekies word in die \"Kies gebruikers en Groepe\" "
"lys: Indien nie gemerk, kies slegs gemerkte gebruikers. Indien gemerk, kies "
"alle nie-stelsel gebruikers, uitgesluit die gemerktes."
#: tdm-users.cpp:123
msgid "Sor&t users"
msgstr "Sorteer gebruikers"
#: tdm-users.cpp:125
msgid ""
"If this is checked, TDM will alphabetically sort the user list. Otherwise "
"users are listed in the order they appear in the password file."
msgstr ""
"As hierdie gekies is, sal TDM die gebruikers lys alfabeties sorteer. "
"Andersins word gebruikers gelys in die volgorde waarin hulle in die wagwoord "
"lêer verskyn."
#: tdm-users.cpp:129
msgid "S&elect users and groups:"
msgstr "Kies gebruikers:"
#: tdm-users.cpp:131
msgid "Selected Users"
msgstr "Gekose Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:133
msgid ""
"TDM will show all checked users. Entries denoted with '@' are user groups. "
"Checking a group is like checking all users in that group."
msgstr ""
"TDM sal alle gemerkte gebruikers aantoon. Inskrywings wat met 'n '@' begin, "
"is gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies word alle lede van die groep ook "
"gekies."
#: tdm-users.cpp:140
msgid "Hidden Users"
msgstr "Versteekte Gebruikers"
#: tdm-users.cpp:142
msgid ""
"TDM will show all non-checked non-system users. Entries denoted with '@' are "
"user groups. Checking a group is like checking all users in that group."
msgstr ""
"TDM sal alle ongemerkte nie-stelsel gebruikers aantoon. Inskrywings wat met "
"'n '@' begin, is gebruiker groepe. Deur 'n groep te kies word alle lede van "
"die groep ook gekies."
#: tdm-users.cpp:149
msgid "User Image Source"
msgstr "Gebruiker Beeld Bron"
#: tdm-users.cpp:150
msgid ""
"Here you can specify where TDM will obtain the images that represent users. "
"\"Admin\" represents the global folder; these are the pictures you can set "
"below. \"User\" means that TDM should read the user's $HOME/.face.icon file. "
"The two selections in the middle define the order of preference if both "
"sources are available."
msgstr ""
"Hier jy kan spesifiseer waar TDM die beelde sal kry wat die gebruikers "
"voorstel. \"Administrateur\" verteenwoordig die globale gids; hierdie is die "
"prentjies wat jy onder kan stel. \"Gebruiker\" beteken dat TDM die gebruiker "
"se $Huis/.gesig.ikoon lêer mot lees. Die twee opsies in die middel definieer "
"die volgorde van voorkeur as beide bronkodes beskikbaar is."
#: tdm-users.cpp:156
msgid "Admin"
msgstr "Administrateur"
#: tdm-users.cpp:157
msgid "Admin, user"
msgstr "Administrateur, gebruiker"
#: tdm-users.cpp:158
msgid "User, admin"
msgstr "Gebruiker, administrateur"
#: tdm-users.cpp:159
msgid "User"
msgstr "Gebruiker"
#: tdm-users.cpp:161
msgid "User Images"
msgstr "Gebruiker Beelde"
#: tdm-users.cpp:164
msgid "The user the image below belongs to."
msgstr "Die gebruiker aan wie die beeld behoort."
#: tdm-users.cpp:167
msgid "User:"
msgstr "Gebruiker:"
#: tdm-users.cpp:175
msgid "Click or drop an image here"
msgstr "Kliek of laat val 'n beeld hier"
#: tdm-users.cpp:176
msgid ""
"Here you can see the image assigned to the user selected in the combo box "
"above. Click on the image button to select from a list of images or drag and "
"drop your own image on to the button (e.g. from Konqueror)."
msgstr ""
"Hier jy kan sien watter beeld is toegewys aan watter gebruiker soos gekies "
"in die gekombineerde boks. Kliek op die beeld knoppie vir 'n lys van beelde "
"of trek en laat val jou eie beeld op na die knoppie (Bv. van Konqueror)."
#: tdm-users.cpp:178
msgid "Unset"
msgstr "Herstel"
#: tdm-users.cpp:179
msgid ""
"Click this button to make TDM use the default image for the selected user."
msgstr ""
"Kliek hierdie knoppie om TDM te dwing om die verstek beeld vir die gekose "
"gebruiker te gebruik."
#: tdm-users.cpp:278
msgid "Save image as default image?"
msgstr "Stoor beeld as verstek beeld?"
#: tdm-users.cpp:286
#, c-format
msgid ""
"There was an error loading the image\n"
"%1"
msgstr ""
"Daar was 'n fout met die laai van die beeld\n"
"%1"
#: tdm-users.cpp:295
#, c-format
msgid ""
"There was an error saving the image:\n"
"%1"
msgstr ""
"Daar was 'n fout met die stoor van die beeld:\n"
"%1"
#: tdm-users.cpp:310
msgid "Choose Image"
msgstr "Kies Beeld"